Leaders in Comprehensive Education
Hoërskool Marais Viljoen rus op drie pilare:
Akademie, Sport en Kultuur.
Al drie aktiwiteite is vir ons ewe belangrik en word ook so hanteer. Daarom voel ons dat elke leerder, onafhanklik van sy/haar talente, by ons gelukkig sal wees. Ondersteuning van ons sport- en kultuurspanne, is vir ons net so belangrik soos prestasie.
Cornerstones: Academics, Sport, Culture and MV+ Community
Cradock Street, Alberton, Gauteng 1449, South Africa
Add a review